1921
jaar
1921 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1916 | 1917 | 1918 | 1919 | 1920 | ◄ 1921 ► | 1922 | 1923 | 1924 | 1925 | 1926 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1921 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Slag van Sakarya | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1921 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 21ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 18 Maart – Die Kronstadt-rebellie word deur die Rooi Leër onderdruk.
- 29 April – Achille Ratti (later Pous Pius XI) word titulêr aartsbiskop van Adana.
- 23 Mei – Onluste in Egipte.
- 24 Mei – Eerste Comrades-maraton van Pietermaritzburg na Durban.
- 13 Junie – Achille Ratti (later Pous Pius XI) word aartsbiskop van Milaan en kardinaal-priester van SS Silvestro en Martino.
- 23 Augustus - 13 September - Slag van Sakarya, die Grieke verloor teen die Turke.
- 7 Desember – Oostenryk en Amerika hervestig diplomatieke verbindings.
- Die pos- en doeane-unie tussen Switserland en die Vorstedom Liechtenstein tree in werking
Geboortes
wysig- datum onbekend– Cornelis van der Merwe, Suid-Afrikaanse politikus, medikus en kabinetsminister († 1985).
- 23 Januarie – Marija Gimbutas, Litaus-Amerikaanse argeoloog († 1994).
- 19 Februarie – Dr. Andries Treurnicht, Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister, koerantredakteur en predikant († 1993).
- 21 Februarie – John Rawls, Amerikaanse filosoof († 2002).
- 22 Februarie – Jean-Bédel Bokassa, president van die Sentraal-Afrikaanse Republiek († 1996).
- 3 Maart – Jurie Ferreira, Afrikaanse sanger († 2002).
- 9 Maart − Willem Cruywagen, kabinetsminister en administrateur van Transvaal († 2013).
- 28 Maart – Dirk Bogarde, Britse akteur, († 1999).
- 8 April – Phyllis Latour, Suid-Afrikaans gebore voormalige agent van die Verenigde Koninkryk se geheime Special Operations Executive (SOE), wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in Frankryk gedien het.
- 10 April – Frank Quint, Suid-Afrika se eerste bruin ambassadeur († 2003).
- 10 April – Chuck Connors, Amerikaanse akteur († 1992).
- 16 April – Peter Ustinov, Britse skrywer, akteur en filmregisseur († 2004).
- 30 April – Gordon Mulholland, Suid-Afrikaanse akteur († 2010).
- 2 Mei – Satyajit Ray, Indiese rolprentvervaardiger († 1992).
- 9 Mei – Sophie Scholl, weerstandsvegter met die Weiße Rose in Nazi-Duitsland († 1943).
- 12 Mei – Joseph Beuys, Duitse beeldhouer en kunstenaar († 1986).
- 17 Mei – Dennis Brain, Britse virtuoos horingspeler († 1957).
- 20 Mei – Hendrik Vermooten, Suid-Afrikaanse argitek wat veral verantwoordelik was vir die ontwerp van 144 Afrikaanse kerkgeboue († 2013).
- 21 Mei – Heinz G. Konsalik, Duitse outeur († 1999).
- 21 Mei – Andrei Sakharov, 'n Russiese kernfisikus, dissident, Nobelpryswenner en aktivis († 1989).
- 30 Mei – Jamie Uys, Suid-Afrikaanse rolprentregiseur († 1996).
- 10 Junie – Prins Philip, Hertog van Edinburg, eggenoot van Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk († 2021).
- 21 Junie – Jane Russell, Amerikaanse rolprentaktrise en sangeres († 2011).
- 22 Junie – Joseph Papp, Amerikaanse regisseur († 1991).
- 26 Junie – Violette Szabo, Britse geheime agent in Frankryk tydens die Tweede Wêreldoorlog († 1945).
- 1 Julie – Sir Seretse Khama, eerste president van Botswana († 1980).
- 6 Julie – Nancy Reagan, Amerikaanse aktrise en Eerste Dame van die Verenigde State († 2016).
- 14 Julie – Sixto Durán Ballén, Ecuadoriaanse politikus en voormalige president (1992–1996) († 2016)
- 14 Julie – Geoffrey Wilkinson, FRS en Engelse chemikus en Nobelpryswenner († 1996).
- 15 Julie – Jean Heywood, Britse aktrise († 2019).
- 18 Julie – John Glenn, Amerikaanse ruimtevaarder, politikus en Marinierskorpsvegvlieënier († 2016).
- 21 Julie – Credo Mutwa, Zoeloe sangoma en skrywer († 2020).
- 5 Augustus – Ds. Pieter du Toit, predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, waarvan die laaste 22 jaar tot en met sy dood as leraar van die NG gemeente Drieankerbaai († 1989).
- 29 Augustus – Iris Apfel, Amerikaanse sakevrou, binnehuisversierder en mode-ikoon.
- 1 September – Willem Frederik Hermans, Nederlandse skrywer († 1995).
- 3 September – Harry Landers, Amerikaanse akteur en regisseur († 2017).
- 21 September – Vause Raw, Suid-Afrikaanse politikus († 2001).
- 24 Oktober – Tilana Hanekom, Suid-Afrikaanse aktrise († 2002).
- 3 November – Charles Bronson, Amerikaanse rolprentster († 2003).
- 17 November – Prof. Richard Ernest van der Ross, 'n Kaapse Kleurling leier en opvoedkundige († 2017).
- 27 November – Alexander Dubček, Slowaakse politikus († 1992).
Sterftes
wysig- 23 Januarie – Wladyslaw Zelenski, Poolse pianis en komponis (* 1837).
- 8 Februarie – Pjotr Kropotkin, Russiese dierkundige, geograaf en filoloog (* 1842).
- 2 Augustus – Enrico Caruso, Italiaanse operasanger (* 1873).
- 9 September – Virginia Rappe, Amerikaanse aktrise (* 1891).
- 20 September – Jules Porgès, Frans-Suid-Afrikaanse entrepreneur en Randheer (* 1839).
- 16 Desember – Charles-Camille Saint-Saëns, Franse klassieke komponis (* 9 Oktober 1835)
- Onbekende dag – Dirk Balfoort, Suid-Afrikaanse regisseur, direkteur van die Rederykerskamer Onze Taal, dirigent van die Hollandsche Mannekoor en komponis (* 1858).
- Onbekende dag– William Henry Ford, ’n Suid-Afrikaanse argitek en ontwerper van Australiese herkoms (* 1868).