2022 Bahreinse Grand Prix

Die 2022 Formule Een Bahreinse Grand Prix is op 20 Maart 2022 op die Bahrein Internasionale Renbaan te Sakhir in Bahrein gehou. Dit was die eerste wedren van die 2022-kampioenskapseisoen, te midde van vele reëlveranderinge wat in werking getree het.

2022 Formule 1 Gulf Air Bahreinse Grand Prix
Datum 20 Maart 2022
Plek Bahrein Internasionale Renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:30.558
Vinnigste ronde
Renjaer Charles Leclerc Ferrari
Tyd 1:34.570 (rondte 50 van 57)
Podium
1 Charles Leclerc Ferrari
2 Carlos Sainz jr. Ferrari
3 Lewis Hamilton Mercedes

Plaasvervanger

wysig

Sebastian Vettel van die Aston Martinspan is vervang deur Nico Hülkenberg vir hierdie en die volgende Grand Prix omdat Vettel positief getoets het vir COVID-19.[1]

Bande beskikbaar gestel

wysig

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Bahrein verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande
 
Hard C1
    
Medium C2
 
Sag C3
  
Tussen-in
 
   Reën

Wielgrootte is nou (2022) 18 duim (teenoor 13 duim voorheen). Die reël wat sedert 2014 gegeld het wat die gebruik van bande tussen kwalifisering en die wedren betref, is afgeskaf. Die tien jaers wat die K3-fase van kwalifisering bereik het, moes die Grand Prix begin met die stel bande wat gebruik is om hul beste tyd in die K2-fase op te stel.

Die doel was om verskillende wedrenstrategieë te skep deur sommige aan te moedig om op harde bande te kwalifiseer. Vanaf hierdie Grand Prix het die jaers volkome vryheid om die bande te kies wat in die kwalifisering en aan die begin van die wedren gebruik word. Hierdie nuwe reël verhoed 'n bestuurder om bewustelik te kies om nie aan die K3-fase deel te neem nie om die vrye keuse van sy renbande te behou eerder as om tiende en ingeperk te wees.

Vrye oefening

wysig
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 10   Pierre Gasly AlphaTauri 1:34.193
2 16   Charles Leclerc Ferrari 1:34.557
3 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 1:34.611
4 63   George Russell Mercedes 1:34.629
5 1   Max Verstappen Red Bull 1:34.742
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1   Max Verstappen Red Bull 1:31.936
2 16   Charles Leclerc Ferrari 1:32.023
3 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 1:32.520
4 63   George Russell Mercedes 1:32.529
5 14   Fernando Alonso Alpine-Renault 1:32.877
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1   Max Verstappen Red Bull 1:32.544
2 16   Charles Leclerc Ferrari 1:32.640
3 11   Sergio Pérez Red Bull 1:32.791
4 63   George Russell Mercedes 1:32.935
5 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 1:33.053

Kwalifisering

wysig
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 16   Charles Leclerc Ferrari 1:31.471 1:30.932 1:30.558 1
2 1   Max Verstappen Red Bull-RBPT 1:31.785 1:30.757 1:30.681 2
3 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 1:31.567 1:30.787 1:30.687 3
4 11   Sergio Pérez Red Bull-RBPT 1:32.311 1:31.008 1:30.921 4
5 44   Lewis Hamilton Mercedes 1:32.285 1:31.048 1:31.238 5
6 77   Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:31.919 1:31.717 1:31.560 6
7 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:31.955 1:31.461 1:31.808 7
8 14   Fernando Alonso Alpine-Renault 1:32.346 1:31.621 1:32.195 8
9 63   George Russell Mercedes 1:32.269 1:31.252 1:32.216 9
10 10   Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 1:32.096 1:31.635 1:32.338 10
11 31   Esteban Ocon Alpine-Renault 1:32.041 1:31.782 11
12 47   Mick Schumacher Haas-Ferrari 1:32.380 1:31.998 12
13 4   Lando Norris McLaren-Mercedes 1:32.239 1:32.008 13
14 23   Alexander Albon Williams-Mercedes 1:32.726 1:32.664 14
15 24   Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:32.493 1:33.543 15
16 22   Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 1:32.750 16
17 27   Nico Hülkenberg Aston Martin-Mercedes 1:32.777 17
18 3   Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 1:32.945 18
19 18   Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:33.032 19
20 6   Nicholas Latifi Williams-Mercedes 1:33.634 20
K1 107% tyd: 1:37.874

Wedrenuitslag

wysig
Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 16   Charles Leclerc Ferrari 57 1:37:33.584 1 26V
2 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 57 +5.598 3 18
3 44   Lewis Hamilton Mercedes AMG 57 +9.675 5 15
4 63   George Russell Mercedes AMG 57 +11.211 9 12
5 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 57 +14.754 7 10
6 77   Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 57 +16.119 6 8
7 31   Esteban Ocon Alpine-Renault 57 +19.423 11 6
8 22   Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 57 +20.386 16 4
9 14   Fernando Alonso Alpine-Renault 57 +22.390 8 2
10 24   Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 57 +23.064 15 1
11 47   Mick Schumacher Haas-Ferrari 57 +32.574 12
12 18   Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 57 +45.873 19
13 23   Alexander Albon Williams-Mercedes 57 +53.932 14
14 3   Daniel Ricciardo McLaren-Mercedes 57 +54.975 18
15 4   Lando Norris McLaren-Mercedes 57 +56.335 13
16 6   Nicholas Latifi Williams-Mercedes 57 +1:01.795 20
17 27   Nico Hülkenberg Aston Martin-Mercedes 57 +1:03.829 17
18 11   Sergio Pérez Red Bull-RBPT 56 Brandstofpomp† 4
19 1   Max Verstappen Red Bull-RBPT 54 Brandstofpomp† 2
DNF 10   Pierre Gasly AlphaTauri-RBPT 45 Kragbron 10
Bron: formula1.com [2]

V Charles Leclerc ontvang 'n ektra punt vir die vinnigste rondte.
Sergio Pérez en Max Verstappen haal nie die eindstreep nie, maar word wel geklassifiseer omdat hulle meer as 90% van die afstand afgelê het.

Puntestand na die Grand Prix

wysig

Renjaers

wysig
Plek No. Renjaer Span Punte
1 16   Charles Leclerc Ferrari 26
2 55   Carlos Sainz jr. Ferrari 18
3 44   Lewis Hamilton Mercedes 15
4 63   George Russell Mercedes 12
5 20   Kevin Magnussen Haas-Ferrari 10
6 77   Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 8
7 31   Esteban Ocon Alpine-Renault 6
8 22   Yuki Tsunoda AlphaTauri-RBPT 4
9 14   Fernando Alonso Alpine-Renault 2
10 24   Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1

Vervaardigers

wysig
Plek Span Punte
01 Ferrari 44
02 Mercedes 27
03 Haas-Ferrari 10
04 Alfa Romeo-Ferrari 9
05 Alpine-Renault 8
06 AlphaTauri-RBPT 4
07 Aston Martin-Mercedes 0
08 Williams-Mercedes 0
09 McLaren-Mercedes 0
10 Red Bull-RBPT 0

Verwysings

wysig
  1. Hülkenberg vervang Vettel by die 2022 Bahreinse Grand Prix
  2. "Formula 1 Gulf Air Bahrain Grand Prix 2021 - Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website (in Engels). 20 Maart 2022. Besoek op 20 Maart 2022.
  NODES
Intern 2
languages 1
mac 2
os 15
web 1