Bespreking:Supernova

Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Meervoud

Meervoud

wysig

Wat is die meervoud van supernova – supernovae, supernovas of supernova's? Supernovas word algemeen hier gebruik, maar dit kan tog nie reg wees nie. Groete. Frank

Dit is inderdaad reg en word so in woordeboeke aangegee (HAT en Pharos). Dit is ook in Engels aanvaarbaar naas supernovae. Winston (kontak) 12:21, 18 Oktober 2015 (UTC)Beantwoord
Interessant, my HAT (1987) dui die meervoud as supernovae aan, terwyl my AWS dit as supernovas aandui. Ek verstaan dat supernova's verkeerd is, omdat die laaste "a" kort en onbeklemtoon is (AWS-reël 13.7). Groete. Frank (kontak) 17:50, 18 Oktober 2015 (UTC)Beantwoord

Stukkende eksterne skakel

wysig

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!

--RobotJcb (kontak) 18:23, 12 September 2009 (UTC)Beantwoord

Terug na "Supernova"-bladsy.
  NODES