Wit Suid-Afrikaners
(Aangestuur vanaf Blanke Suid-Afrikaners)
Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).
Wit Suid-Afrikaners | |
---|---|
'n Wit familie in Suid-Afrika | |
Totale bevolking: | 4 652 006[1] (Suid-Afrika) 7,9% van Suid-Afrika se bevolking[1] |
Belangrike bevolkings in: | Suid-Afrika Namibië Verenigde Koninkryk Australië Nieu-Seeland Kanada |
Taal: | Afrikaans (61%), Engels (33%), ander (6%) |
Geloofsoortuiging: | Christendom (87%), Ateïsme (9%), Judaïsme (1%), ander (3%) |
Verwante etniese groepe: | Afrikaners, Engelse, bruin mense, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese, Italianers |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Mid-year population estimates 2015" (PDF) (in Engels). Statistics South Africa. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2018. Besoek op 31 Maart 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wit Suid-Afrikaners.
- (en) 2001 Digitala Sensus Atlas Geargiveer 12 Desember 2005 op Wayback Machine
Etniese groepe in Suid-Afrika | |||
---|---|---|---|
Afrikaners • Anglo-Afrikane • Asiate • Griekwas • Kaapse Maleiers • Khoisan • Kleurlinge • Ndebeles • Noord-Sotho's • Suid-Sotho's • Swazi's • Tsongas • Tswanas • Vendas • Xhosas • Zoeloes |