Brands Hatch-renbaan

Brands Hatch is 'n motorrenbaan naby Swanley in Kent, Engeland.[1] Dit was aanvanklik landbougrond wat gebruik is as 'n grondbaan vir motorfietsrenne, en het 12 keer die Britse Grand Prix aangebied tussen 1964 en 1986.

Brands Hatch-renbaan
Ligging Fawkham, Kent, Engeland
Koördinate 51°21′24″N 0°15′45″O / 51.35667°N 0.26250°O / 51.35667; 0.26250
Groot byeenkomste Britse Grand Prix
Wêreldtoermotorkampioenskap
Internasionale Formule 3000
A1 Grand Prix
Wêreldsuperfietskampioenskap
Britse Toermotorkampioenskap
Grand Prix-renbaan
Lengte 3.908 km (2.433 mi)
Draaie 9
Rondterekord 1:09.593 (Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell, Williams FW11-Honda, 1986, Formule Een)
Indy-baan
Lengte 1.929 km (1.198 mi)
Draaie 6
Rondterekord 0:38.032 (Vlag van Engeland Scott Mansell, Benetton B197-Renault, 2004, EuroBOSS)

Gerhard Berger het eenkeer gesê dat Brands Hatch "die beste renbaan in die wêreld" is. Paddock Hill Bend is 'n bekende draai.

Verwysings

wysig
  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  NODES
INTERN 1