Bristol Beaufighter

Britse twee motorige bomwerper

Die Bristol Beaufighter was 'n vliegtuig wat aanvanklik as 'n vegvliegtuig ontwerp is maar in 'n multirolvliegtuig ontwikkel het; dit is as torpedobomwerper gebruik. TF staan vir Torpedo Fighter.

Bristol Beaufighter
Die Beaufighter Mk X met vuurpyle. Hierdie vliegtuig is NE255/EE-H van Nr. 404 Eskader RCAF, van RAF Coastal Command te Davidstow Moor, 21 Augustus 1944.
Tipe Vegvliegtuig en bomwerper
Vervaardiger Bristol Aeroplane Company
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Ontwikkel van Bristol Beaufort
Bristol Beaufighter

Tegniese besonderhede

wysig
Besonderhede van die Bristol Beaufighter TF VIC:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Bristol Hercules VI of XVI stermotors
Kraglewering per motor 1 670 perdekrag
Vlerkspan 17,63 m
Lengte 12,60 m
Hoogte 4,83 m
Maks. opstygmassa 10 834 kg
Maks. snelheid 502 km/h op 4 267 m
Operasionele hoogte 7 925 m
Togafstand 2 478km
Bewapening Vier 20mm Hispano kanonne in die neus,

drie 0.303 Browning masjiengewere in elke vlerk,
een 0.303 Vickers K masjiengeweer in dorsale skiettoring.

Bomvrag 728 kg torpedo
  NODES