CANT Z.506
Italiaanse vlottervliegtuig en bomwerper
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die CANT Z.506 was 'n driemotorige vlottervliegtuig en bomwerper wat deur die Italiaanse lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het in 1936 sy nooiensvlug voltooi. Dit was ook gebruik om torpedos te dra.
CANT Z.506 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | CANT |
Nooiensvlug | 1936 |
Onttrek | 1959 |
Status | Uit diens onttrek. |
Hoofgebruiker | Italiaanse Lugmag |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 3 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Alfa Romeo 126 RC stermotor |
Kraglewering per motor | 750 perdekrag |
Vlerkspan | 26,50 m |
Lengte | 19,25 m |
Hoogte | 7,45 m |
Maks opstygmassa | 12 705 kg |
Maks. snelheid | 350 km/h op 4 000 m |
Operasionele hoogte | 7 320 m |
Togafstand | 2 000 km met 950 kg bomvrag. |
Bewapening | Een 12.7 mm Scotti masjiengeweer in dorsaleskiettoring, een 7.7 mm Breda-SAFAT masjiengeweer in neus en een in elke sy. |
Bomvrag | 1 200 kg. |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie CANT Z.506.