'n Diaspora (in Oud-Grieks: διασπορά; verstrooiing, uitsaaiing) is die grootskaalse verspreiding van 'n volk oor verskillende dele van die wêreld. Soms verwys dit spesifiek na die Joodse diaspora. Die verskynsel kom egter onder verskeie volke voor.

Kaart van die Somaliese diaspora.
Kaart van die Persiese diaspora.

Sien ook

wysig
  NODES
Done 1