Duitse Wikipedia
Duitse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Duits |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 16 Maart 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | de.wikipedia.org |
Die Duitstalige uitgawe van Wikipedia is op 16 Maart 2001 begin en is tans die 3de grootste aanlyn ensiklopedie volgens die aantal gepubliseerde artikels, na die Engelse en Cebuano Wikipedias.[1] Dit bevat tans 2 967 068 artikels.
Geskiedenis
wysigDie Duitse Wikipedia was die eerste nie-Engelse Wikipedia wat geskep is. Dit is op 16 Maart 2001 deur Jimmy Wales aangekondig.[2] Die eerste bydrae op die Wikipedia word op 12 Mei 2001 gemaak.[3] Hoewel die Katalaanse Wikipedia eers later geskep is, was dit die eerste om nie-Engelse artikels te bevat.
Aantal artikels
wysigOp 27 Desember 2009 het die Duitse uitgawe meer as 1 000 000 artikels gehad en op 19 November 2016 2 miljoen. 98% persent van die artikels het meer as 200 karakters gehad, 88% het meer as 512 grepe gehad, 42% was groter as 2 kB, en die gemiddelde artikel was 3698 grepe of 410 woorde lank.[4]
Datum | Aantal artikels |
---|---|
23 Maart 2001 | amptelike oprigting |
12 Mei 2001 | eerste operasie |
24 Januarie 2003 | 10 000 |
27 Julie 2003 | 25 000 |
8 Februarie 2004 | 50 000 |
13 Junie 2004 | 100 000 |
15 Februarie 2005 | 200 000 |
28 Junie 2005 | 250 000 |
7 Oktober 2005 | 300 000 |
18 Mei 2006 | 400 000 |
23 November 2006 | 500 000 |
18 Junie 2007 | 600 000 |
30 Januarie 2008 | 700 000 |
17 Mei 2008 | 750 000 |
6 September 2008 | 800 000 |
4 Mei 2009 | 900 000 |
27 Desember 2009 | 1 000 000 |
29 Julie 2010 | 1 100 000 |
9 Maart 2011 | 1 200 000 |
24 Junie 2011 | 1 250 000 |
16 Oktober 2011 | 1 300 000 |
30 April 2012 | 1 400 000 |
18 November 2012 | 1 500 000 |
24 Junie 2013 | 1 600 000 |
21 Maart 2014 | 1 700 000 |
25 Augustus 2014 | 1 750 000 |
15 Januarie 2015 | 1 800 000 |
23 Januarie 2016 | 1 900 000 |
19 November 2016 | 2 000 000 |
11 Desember 2024 | 2 967 068 |
Voorbeeld
wysig- 'n Voorbeeld van 'n Duitse artikel wat oor Afrikaans handel kan gelees word by de:Afrikaans.
Verwysings
wysig- ↑ meta:List of Wikipedias [1]
- ↑ Jimmy Wales: Alternative language wikipedias, 16 Maart 2001
- ↑ Die eerste artikel was Polymerase-Kettenreaktion
- ↑ http://stats.wikimedia.org/EN/TablesWikipediaDE.htm 19 Desember 2006
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Duitse Wikipedia. |
- (de) Die Duitse Wikipedia se tuisblad
- (de) Webwerf met die Duitse Wikipedia soos in 2001
- (de) Statistik Deutsche Wikipedia – statistiek vir die Duitse Wikipedia
- (en) Feite or die Duitse Wikipedia op Meta