Ender's Game (film)
Ender's Game is 'n rolprent deur Gavin Hood gebaseer op Orson Scott Card se 1985-roman met dieselfde naam. Die film is op 1 November 2013 vrygestel.[1][2]
Ender's Game | |
---|---|
Regisseur | Gavin Hood |
Draaiboek | Gavin Hood Orson Scott Card |
Musiek deur | Steve Jablonsky |
Ateljee | Summit Entertainment Madison Wells Chartoff Productions |
Verspreider | Lionsgate |
Uitgereik | 1 November 2013 |
Speeltyd | 1 uur 54 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 110,000,000 |
Bruto wins | VS$ 125,544,024 |
IMDb-profiel |
Rolverdeling
wysig- Harrison Ford as Colonel Graff
- Asa Butterfield as Ender Wiggin
- Hailee Steinfeld as Petra Arkanian
- Abigail Breslin as Valentine Wiggin
- Ben Kingsley as Mazer Rackham
- Viola Davis as Major Gwen Anderson
- Aramis Knight as Bean
- Suraj Partha as Alai
- Moises Arias as Bonzo Madrid
- Khylin Rhambo as Dink Meeker
- Jimmy Pinchak as Peter Wiggin
- Nonso Anozie as Sergeant Dap
- Conor Carroll as Bernard
- Caleb J. Thaggard as Stilson
- Cameron Gaskins as Slattery (Leopard Army)
- Stevie Ray Dallimore as John Wiggin
- Andrea Powell as Theresa Wiggin
- Brandon Soo Hoo as Fly Molo
Verwysings
wysig- ↑ "Ender's Game". IMDb. Amazon. Besoek op 23 Desember 2023.
- ↑ "Ender's Game". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 23 Desember 2023.