Fairey Swordfish

Britse dubbeldekker torpedobomwerper

Die Fairey Swordfish was 'n dubbeldekker-eenmotorige vliegtuig wat sy nooiensvlug in 1934 onderneem het. Dit was 'n bomwerper wat torpedo's gedra het. Dit is deur die Fairey Aviation Company ontwikkel. Die vliegtuig het bekend geword tydens die keldering van die Bismarck.

Fairey Swordfish
Fairey Swordfish op 'n vliegveld
Tipe Torpedo bomwerper
Vervaardiger Fairey Aviation Company
Nooiensvlug 17 April 1934
Bekendstelling 1936
Onttrek 21 May 1945
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Britse Lugmag
Britse Vlootlugmag
Kanadese Lugmag
Vervaardig 1936–1944
Aantal gebou 2 391
Fairey Swordfish Mk I

Tegniese besonderhede

wysig
Besonderhede van die Fairey Swordfish II:
Item Statistiek
Aantal motors 1
Tipe motor Skroef
Vervaardiger Bristol Pegasus IIIM.3 stermotor
Kraglewering per motor 690 perdekrag
Vlerkspan 13,87 m
Lengte 10,87 m
Hoogte 3,726 m
Maks. opstygmassa 3 406 kg
Maks. snelheid 222 km/h op 1 524 m
Operasionele hoogte 5 867 m
Togafstand 879 km
Bewapening Een 0.303 Browing masjiengeweer bo-op enjin,

een 0.303 Lewis of Vickers K-masjiengeweer agter in kajuit.

Bomvrag Agt 27 kg bomme onder die vlerke
  NODES