'n Haikoe is 'n digvorm (ontleen aan die Japannese digkuns) met vyf klankgrepe (soos lettergrepe) in die eerste reël, sewe in die tweede reël en weer vyf in die laaste reël. Gewoonlik is daar 'n verwysing na 'n spesifieke seisoen êrens in die gedig.

Sien ook

wysig
  NODES
Done 1