Hindi Wikipedia
Hindi Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Hindi |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Julie 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | hi.wikipedia.org |
Die Hindi Wikipedia is die Hindi uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in Julie 2003 begin. Dit het tans 163 479 artikels, en is die 62ste grootste Wikipedia.
In Julie 2010 kondig Google aan dat hulle saam met die Hindi-wikipediane werk om Engelse artikels na Hindi te vertaal. Na slegs 3 maande is meer as 600 000 woorde met 'n kombinasie van Google Translate en handmatige kontrole vertaal. Hierdie gekoördineerde vertaling het tot 'n 20% groei gelei.[1]
Voorbeeld
wysig- 'n Voorbeeld van 'n Hindi-talige artikel oor Afrikaans: अफ्रीकांस भाषा.
Verwysings
wysig- ↑ Translating wikipedia. Besoek op 27 Oktober 2010.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Hindi Wikipedia. |