Japannese nasionale sokkerspan

(Aangestuur vanaf Japanse nasionale sokkerspan)

Die Japannese nasionale sokkerspan (Japannees: サッカー日本代表 Sakkā Nippon Daihyō) is 'n span sokkerspelers wat Japan in internasionale wedstryde verteenwoordig, soos die Sokker-Wêreldbeker of die Asiese Beker.

Japan
Volle naam Japanse nasionale sokkerspan
Bynaam/me サムライ・ブルー
(Samurai Blue)
Afrigter Hajime Moriyasu
Kaptein Wataru Endō
Liga AFC
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Die eerste wedstryd wat hulle gespeel het was op 9 Mei 1917 toe hulle met 0-5 teen China verloor het.

  NODES
Done 1