Jaropolk II van Kiëf
Jaropolk II (Russies: Ярополк II Владимирович; 1082 – 18 Februarie 1139) het van 1132 tot 1138 as grootprins oor Kiëf-Roes regeer. Voor dit, van 1114 tot 1132, was hy grootprins van Perejaslaf. Hy was die seun van Wladimir Monomach en Gytha van Wessex. In 1116 is hy getroud met ’n Ossetiese prinses, Helena. Hy het ’n seun, Wasilko Jaropolkowitsj, by haar gehad.
Jaropolk II | |
---|---|
Grootprins van Kiëf | |
Periode | 1114–1132 |
Voorganger | Mstislaf I |
Opvolger | Wsewolod II |
Huis | Rjoerik |
Vader | Wladimir Monomach |
Moeder | Gytha van Wessex |
Gebore | 1082 |
Oorlede | 18 Februarie 1139 |
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Yaropolk II of Kiev