Koninkryk van Ierland
Die Koninkryk van Ierland (Iers: Rioghacht Éireann, Engels: Kingdom of Ireland) was 'n staat geleë in Wes-Europa op die Eiland Ierland. Dit het bestaan van 1542 tot met die Act of Union 1800 wat dit verenig het met die Koninkryk van Groot-Brittanje (1707–1800) om die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland (1800–1922) te vorm.
| |||||
| |||||
Grondgebied van die Koninkryk van Ierland | |||||
Hoofstad | Dublin | ||||
Taal/Tale | Iers, Engels | ||||
Regering | Monargie | ||||
Monarg | |||||
- 1542–1547 | Hendrik VIII (eerste) | ||||
- 1760–1800 | George III (laaste) | ||||
Lord-luitenant | |||||
- 1542–1548 | Anthony St Leger (eerste) | ||||
- 1798–1800 | Charles Cornwallis (laaste) | ||||
Hoof-Sekretaris | |||||
- 1660 | Matthew Locke (eerste) | ||||
- 1798–1800 | Robert Stewart (laaste) | ||||
Wetgewer | Parlement | ||||
Geskiedenis | |||||
- Kroon van Ierland-wet | 1542 | ||||
- Unie van die Krone | 24 Maart 1603 | ||||
- Konfederale oorloë | 1642–1652 | ||||
- Gemenebes | 1652–1660 | ||||
- Unie met Groot-Brittanje | 1 Januarie 1801 | ||||
Oppervlakte | |||||
- 1700 | 84 421 km2 32 595 sq mi | ||||
Bevolking | |||||
- 1700 skatting | 3 000 000 | ||||
Digtheid | 35,5 /km² 92 /sq mi | ||||
- 1800 skatting | 5 500 000 | ||||
Digtheid | 65,1 /km² 168,7 /sq mi | ||||
Geldeenheid | Ierse pond |
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Kingdom of Ireland
- de Beaumont, Gustave and William Cooke Taylor, Ireland Social, Political, and Religious :Translated by William Cooke Taylor : Contributor Tom Garvin, Andreas Hess: Harvard University Press : 2006 : ISBN 978-0-674-02165-5 (reprint of 1839 original)
- Pawlisch, Hans S., : Sir John Davies and the Conquest of Ireland: A Study in Legal Imperialism :Cambridge University Press, 2002 : ISBN 978-0-521-52657-9
- Keating, Geoffrey : The History of Ireland, from the Earliest Period to the English Invasion (Foras Feasa Ar Éirinn) Translated by John O'Mahony 1866 Full text at Google Books