Lincoln, Nebraska
Lincoln is die hoofstad van die deelstaat Nebraska. Die eerste mense het in 1856 hier gewoon en die nedersetting was eers bekend as Lancaster. Dit het dorpstatus in 1869 verkry en stadstatus in 1877.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Nebraska |
County | Lancaster |
Koördinate | 40°49′N 96°41′W / 40.817°N 96.683°W |
Stigting | 1856 |
Geïnkorporeer op | 1 April 1869 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 237,68 vk km |
Hoogte bo seevlak | 358 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 268 738 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 119,5/vk km |
Tydsone | SST (UTC -6) |
Somertyd | SDT (UTC -5) |
Burgemeester | Chris Beutler (D) |
Amptelike Webwerf | lincoln.ne.gov |
Bron
wysig- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 662.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|