Martin B-26 Marauder
Amerikaanse tweemotorige bomwerper
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Martin B-26 Marauder was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Amerikaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 25 November 1940 voltooi.
Martin B-26 Marauder | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Martin |
Nooiensvlug | 25 November 1940 |
Vrygestel | 1941 |
Status | Onttrek aan militêre diens |
Hoofgebruiker | Amerikaanse Lugmag |
Vervaardig | 1941–1945 |
Aantal gebou | 5 288 |
Eenheidskoste | VS$102,659.33 per B-26A |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef:: R-2800-43 Double Wasp stermotor |
Vervaardiger | Pratt & Whitney |
Kraglewering per motor | 1 920 perdekrag |
Vlerkspan | 21,64 m |
Lengte | 17,75 m |
Hoogte | 6,55 m |
Maks. opstygmassa | 16 783 kg |
Maks. snelheid | 454 km/h op 4 572 m |
Operasionele hoogte | 6 614 m |
Togafstand met 'n bomvrag van 1 361 kg | 1 851 km |
Bewapening | Elf 0.50 mm masjiengewere: twee elk in dorsale en stertskiettorings, een aan elke sy, vier in neus |
Bomvrag | 2 359 kg |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8