Mitsubishi Ki-46
Japanese verkenningsvliegtuig
Die Mitsubishi Ki-46 is 'n tweemotorige verkenningsvliegtuig wat deur die Japannese Leër Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig se nooiensvlug is in November 1939 voltooi. In terme van aerodinamika en prestasie was die vliegtuig een van die bestes wat die Japannese Lugmag gebruik het.
Mitsubishi Ki-46 | |
---|---|
Tipe | Verkenningsvliegtuig |
Vervaardiger | Mitsubishi |
Ontwerp deur | Tomio Kubo |
Nooiensvlug | 1939 |
Status | Enkele modelle nog in gebruik |
Hoofgebruiker | Japannese Leërlugmag |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Mitsubishi Ha-112 stermotor |
Kraglewering per motor | 1 500 perdekrag |
Vlerkspan | 14,70 m |
Lengte | 11,00 m |
Hoogte | 3,88 m |
Maks. opstygmassa | 6,500 kg |
Maks. snelheid | 630 km/h op 6 000 m |
Operasionele hoogte | 10 500 m |
Togafstand | 4 000 km |
Bewapening | Geen |
Bomvrag | 0 kg |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8