Nakajima B6N
Japanese torpedobomwerper
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Nakajima B6N was 'n eenmotorige bomwerper wat ook torpedo's kon dra en deur die Japannese Vlootlugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op Maart 1942 voltooi.
Nakajima B6N | |
---|---|
Tipe | Torpedobomwerper |
Vervaardiger | Nakajima |
Nooiensvlug | Maart 1942 |
Onttrek | 1945 |
Hoofgebruiker | Japannese Vlootlugmag |
Aantal gebou | 1 268 |
Ontwikkel van | Nakajima B5N |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Mitsubishi Kasei 25 stermotor |
Kraglewering per motor | 1 850 perdekrag |
Vlerkspan | 14,90 m |
Lengte | 10,86 m |
Hoogte | 3,80 m |
Maks. opstygmassa | 5 650 kg |
Maks. snelheid | 482 km/h op 4 900 m |
Operasionele hoogte | 9 040 m |
Togafstand | 2 646 km |
Bewapening | Een 7,7 mm masjiengeweer in bakboordvlerk, een agter in kajuit. |
Bomvrag | Een 800 kg torpedo of ses 100 kg bomme onder die romp. |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books. 2012. ISBN 978-0-7537-2172-8