PZL.37 Łoś

Poolse tweemotorige bomwerper

Die PZL.37 Łoś was 'n Poolse tweemotorige mediumbomwerper wat gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die eerste prototipe het sy nooiensvlug in Junie 1936 voltooi.

PZL.37 Łoś
PZL.37Abis Łoś
Tipe Bomwerper
Vervaardiger PZL
Ontwerp deur Jerzy Dabrowski
Vrygestel 1938
Onttrek 1944
Status Uit diens gestel
Hoofgebruikers Poolse Lugmag
Roemeinse Lugmag

Luftwaffe

Vervaardig 1938 - 1939
Aantal gebou 120+

Tegniese besonderhede

wysig
Besonderhede van die PZL.37 Łoś B:
Item Statistiek
Aantal motors 2
Tipe motor Skroef
Vervaardiger PZL-built Bristol Pegasus XX stermotor
Kraglewering per motor 918 perdekrag
Vlerkspan 17,90 m
Lengte 12,90 m
Hoogte 5,08 m
Normale opstygmassa 8 500 kg
Maks. snelheid 440 km/h op 3 700 m
Operasionele hoogte 6 000 m
Togafstand met 1 760kg bomvrag 2 600 km
Bewapening Een KM Wz.37 7.7 mm masjiengeweer elk in dorsale,

ventraleskiettorings en in neus.

Bomvrag Twintig 110 kg bomme
  NODES