Palme d'Or
Die Palme d'Or (IFA: palm(ə) dɔʁ; Afrikaans: "Goue Palm") is die hoogste prys wat op die Cannes-rolprentfees toegeken word.[1] Dit is in 1955 deur die organiseerders ingestel en het die Grand Prix du Festival International du Film (1939 tot 1954) vervang.[2]
Palme d'Or
| ||
Die Palme d'Or wat in 1979 aan Apocalypse Now toegeken is. | ||
Toegeken vir | Uitmuntendheid in die rolprentbedryf | |
Borg | Cannes-rolprentfees | |
Land | Frankryk | |
Datum | Jaarliks einde Augustus tot begin September | |
Eerste toekenning | 1955 | |
Webtuiste | festival-cannes.com |
In 1964 is dit weer deur die Grand Prix du Festival vervang[3] voor dit in 1974 heringestel is.
Ontvangers
wysigGrand Prix du Festival International du Film (1939–1954)
wysigJaar | Prent | Oorspronklike titel | Regisseur(s) | Nasionaliteit van regisseur (ten tyde van die prent se uitreiking) |
---|---|---|---|---|
1939 | Union Pacific* | Cecil B. DeMille | Verenigde State* | |
1946 | The Turning Point | Weliki perelom / Великий перелом | Fridrikh Ermler | Sowjetunie* |
Men Without Wings | Muži bez křídel | František Čáp | Tsjeggo-Slowakye* | |
The Last Chance | Die Letzte Chance | Leopold Lindtberg | Switserland* | |
Iris and the Lieutenant | Iris och löjtnantshjärta | Alf Sjöberg | Swede* | |
Portrait of Maria | María Candelaria | Emilio Fernández | Meksiko* | |
Rome, Open City | Roma, città aperta | Roberto Rossellini | Italië* | |
Lowly City | Neecha Nagar / नीचा नगर | Chetan Anand | Indië* | |
Brief Encounter | David Lean | Verenigde Koninkryk* | ||
Pastoral Symphony | La symphonie pastorale | Jean Delannoy | Frankryk* | |
The Lost Weekend | Billy Wilder | Verenigde State | ||
The Red Meadows | De røde enge | Bodil Ipsen en Lau Lauritzen jr. | Denemarke* | |
1949 | The Third Man | Carol Reed | Verenigde Koninkryk | |
1951 | Miss Julie | Fröken Julie | Alf Sjöberg | Swede |
Miracle in Milan | Miracolo a Milano | Vittorio De Sica | Italië | |
1952 | The Tragedy of Othello: The Moor of Venice | Orson Welles | Verenigde State | |
Two Cents Worth of Hope | Due soldi di speranza | Renato Castellani | Italië | |
1953 | The Wages of Fear | Le salaire de la peur | Henri-Georges Clouzot | Frankryk |
1954 | Gate of Hell | Jigokumon / 地獄門 | Teinosuke Kinugasa | Japan* |
- Nota: Die Palme d'Or vir Union Pacific is op die 2002-fees terugwerkend toegeken. Die fees se debuut sou in 1939 plaasgevind het, maar dit is gekanselleer weens die Tweede Wêreldoorlog. Die organiseerders van die 2002-fees het van die oorspronklike 1939-benoemings aan ’n jurie voorgelê om ’n wenner te kies.
Palme d'Or (1955–63)
wysigJaar | Prent | Oorspronklike titel | Regisseur(s) | Nasionaliteit van regisseur (ten tyde van die prent se uitreiking) |
---|---|---|---|---|
1955 | Marty § | Delbert Mann | Verenigde State | |
1956 | The Silent World | Le monde du silence | Jacques Cousteau en Louis Malle | Frankryk |
1957 | Friendly Persuasion | William Wyler | Verenigde State | |
1958 | The Cranes Are Flying | Letjat zjoerawli / Летят журавли | Michail Kalatozof | Sowjetunie |
1959 | Black Orpheus § | Orfeu Negro | Marcel Camus | Frankryk |
1960 | The Sweet Life § | La dolce vita | Federico Fellini | Italië |
1961 | The Long Absence § | Une aussi longue absence | Henri Colpi | Frankryk |
Viridiana § | Luis Buñuel | Meksiko | ||
1962 | Keeper of Promises § | O Pagador de Promessas | Anselmo Duarte | Brasilië* |
1963 | The Leopard § | Il gattopardo | Luchino Visconti | Italië |
Grand Prix du Festival International du Film (1964–1974)
wysigJaar | Prent | Oorspronklike titel | Regisseur(s) | Nasionaliteit van regisseur (ten tyde van die prent se uitreiking) |
---|---|---|---|---|
1964 | The Umbrellas of Cherbourg | Les parapluies de Cherbourg | Jacques Demy | Frankryk |
1965 | The Knack ...and How to Get It | Richard Lester | Verenigde Koninkryk | |
1966 | A Man and a Woman | Un homme et une femme | Claude Lelouch | Frankryk |
The Birds, the Bees and the Italians | Signore e signori | Pietro Germi | Italië | |
1967 | Blowup | Michelangelo Antonioni | Italië | |
1968 | Geen prys weens die gebeure van Mei 1968 in Frankryk. | N.v.t. | N.v.t. | N.v.t. |
1969 | If.... | Lindsay Anderson | Verenigde Koninkryk | |
1970 | MASH | Robert Altman | Verenigde State | |
1971 | The Go-Between | Joseph Losey | Verenigde Koninkryk | |
1972 | The Working Class Goes to Heaven § | La classe operaia va in paradiso | Elio Petri | Italië |
The Mattei Affair § | Il caso Mattei | Francesco Rosi | Italië | |
1973 | The Hireling | Alan Bridges | Verenigde Koninkryk | |
Scarecrow | Jerry Schatzberg | Verenigde State | ||
1974 | The Conversation | Francis Ford Coppola | Verenigde State |
Palme d'Or (1975–tans)
wysigJaar | Prent | Oorspronklike titel | Regisseur(s) | Nasionaliteit van regisseur (ten tyde van die prent se uitreiking) |
---|---|---|---|---|
1975 | Chronicle of the Years of Fire | Chronique des années de braise | Mohammed Lakhdar-Hamina | Algerië* |
1976 | Taxi Driver | Martin Scorsese | Verenigde State | |
1977 | Padre Padrone | Paolo and Vittorio Taviani | Italië | |
1978 | The Tree of Wooden Clogs § | L'albero degli zoccoli | Ermanno Olmi | Italië |
1979 | Apocalypse Now | Francis Ford Coppola | Verenigde State | |
The Tin Drum | Die Blechtrommel | Volker Schlöndorff | Wes-Duitsland* | |
1980 | All That Jazz | Bob Fosse | Verenigde State | |
Kagemusha | Kagemusha / 影武者 | Akira Kurosawa | Japan | |
1981 | Man of Iron | Człowiek z żelaza | Andrzej Wajda | Pole* |
1982 | Missing § | Costa-Gavras | Griekeland* | |
The Way § | Yol | Yılmaz Güney and Şerif Gören | Turkye* | |
1983 | The Ballad of Narayama | Narayama bushikō / 楢山節考 | Shohei Imamura | Japan |
1984 | Paris, Texas § | Wim Wenders | Wes-Duitsland | |
1985 | When Father Was Away on Business § | Otac na službenom putu / Отац на службеном путу | Emir Kusturica | Joego-Slawië* |
1986 | The Mission | Roland Joffé | Verenigde Koninkryk | |
1987 | Under the Sun of Satan § | Sous le soleil de Satan | Maurice Pialat | Frankryk |
1988 | Pelle the Conqueror | Pelle erobreren | Bille August | Denemarke |
1989 | Sex, Lies, and Videotape | Steven Soderbergh | Verenigde State | |
1990 | Wild at Heart | David Lynch | Verenigde State | |
1991 | Barton Fink § | Coen-broers | Verenigde State | |
1992 | The Best Intentions | Den goda viljan | Bille August | Denemarke |
1993 | Farewell My Concubine | Bàwáng bié jī / 霸王別姬 | Chen Kaige | China* |
The Piano | Jane Campion | Nieu-Seeland* | ||
1994 | Pulp Fiction | Quentin Tarantino | Verenigde State | |
1995 | Underground | Podzemlje / Подземље | Emir Kusturica | Serwië en Montenegro* |
1996 | Secrets & Lies | Mike Leigh | Verenigde Koninkryk | |
1997 | Taste of Cherry | Ta'm-e gīlās / طعم گيلاس | Abbas Kiarostami | Iran* |
The Eel | Unagi / うなぎ | Shohei Imamura | Japan | |
1998 | Eternity and a Day § | Mia aio̱nióti̱ta kai mia méra / Μια αιωνιότητα και μια μέρα | Theodoros Angelopoulos | Griekeland |
1999 | Rosetta § | Jean-Pierre en Luc Dardenne | België* | |
2000 | Dancer in the Dark | Lars von Trier | Denemarke | |
2001 | The Son's Room | La stanza del figlio | Nanni Moretti | Italië |
2002 | The Pianist | Pianista | Roman Polanski | Frankryk Pole |
2003 | Elephant | Gus van Sant | Verenigde State | |
2004 | Fahrenheit 9/11 | Michael Moore | Verenigde State | |
2005 | L'Enfant | L'enfant | Jean-Pierre en Luc Dardenne | België |
2006 | The Wind That Shakes the Barley § | Ken Loach | Verenigde Koninkryk | |
2007 | 4 Months, 3 Weeks and 2 Days | 4 luni, 3 săptămâni şi 2 zile | Cristian Mungiu | Roemenië* |
2008 | The Class § | Entre les murs | Laurent Cantet | Frankryk |
2009 | Das weiße Band | Michael Haneke | Oostenryk* | |
2010 | Uncle Boonmee Who Can Recall His Past Lives | Lung Bunmi Raluek Chat / ลุงบุญมีระลึกชาติ | Apichatpong Weerasethakul | Thailand* |
2011 | The Tree of Life | Terrence Malick | Verenigde State | |
2012 | Amour | Michael Haneke | Oostenryk | |
2013 | Blue Is the Warmest Colour § | La Vie d'Adèle: Chapitres 1 et 2 | Abdellatif Kechiche | Frankryk Tunisië* |
2014 | Winter Sleep | Kış Uykusu | Nuri Bilge Ceylan | Turkye |
2015 | Dheepan | Jacques Audiard | Frankryk | |
2016 | I, Daniel Blake | Ken Loach | Verenigde Koninkryk | |
2017 | The Square | Ruben Östlund | Swede | |
2018 | Shoplifters | 万引き家族 / Manbiki kazoku | Hirokazu Kore-eda | Japan |
2019 | Parasiet § | 기생충 / Gisaengchung | Bong Joon-ho | Suid-Korea |
2020 | Geen kompetisie | |||
2021 | Titane | Julia Ducournau | Frankryk | |
2022 | Triangle of Sadness | Ruben Östlund | Swede - Verenigde Koninkryk - Frankryk - Duitsland | |
2023 | Anatomie d'une chute | Justine Triet | Frankryk |
* dui ’n eerste wen aan
§ dui ’n eenparige wen aan
Meermalige wenners
wysig- Swede: Alf Sjöberg (1946, 1951)
- Verenigde State: Francis Ford Coppola (1974, 1979)
- Denemarke: Bille August (1988, 1992)
- Serwië: Emir Kusturica (1985, 1995)
- Japan: Shohei Imamura (1983, 1997)
- België: Luc en Jean-Pierre Dardenne (1999, 2005)
- Oostenryk: Michael Haneke (2009, 2012)
- Verenigde Koninkryk: Ken Loach (2006, 2016)
Ereprys
wysigIn 2002 het die fees ’n ere-Palme d'Or begin toeken aan regisseurs wat aansienlike werk gelewer het, maar nooit ’n mededingende prys gewen het nie. In 2011 is aangekondig die ereprys sou jaarliks toegeken word, maar dit het nie so uitgewerk nie en dit is vir die eerste keer weer in 2015 toegeken.[4] Die Amerikaanse regisseur Woody Allen was die eerste wenner en die Franse rolprentmaker Agnès Varda die eerste vroulike ontvanger, in 2015.[5][6]
Jaar | Regisseur | Nasionaliteit van regisseur (ten tyde van die prent se uitreiking) |
---|---|---|
2002 | Woody Allen | Verenigde State |
2009 | Clint Eastwood | Verenigde State |
2011 | Bernardo Bertolucci | Italië |
2015 | Agnès Varda | Frankryk |
2016 | Jean-Pierre Léaud | Frankryk |
2017 | Jeffrey Katzenberg | Verenigde State |
Sien ook
wysig- Goue Beer, die hoogste prys wat by die Berlinale toegeken word.
- Goue Leeu, die hoogste prys wat by die Venesiese Rolprentfees toegeken word.
Verwysings
wysig- ↑ "A brief history of the Palme d'or – Festival de Cannes 2013 (International Film Festival)" (in Engels). Festival-cannes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2016. Besoek op 28 Maart 2016.
- ↑ "Awards at Cannes Film Festival: Golden Palm". The Internet Movie Database (in Engels). 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2009. Besoek op 28 Mei 2008.
- ↑ "Awards at Cannes Film Festival: Grand Prize of the Festival". The Internet Movie Database (in Engels). 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2009. Besoek op 28 Mei 2008.
- ↑ "A Honorary Palme at the opening ceremony of the Festival de Cannes" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2016. Besoek op 3 September 2015.
- ↑ "Director Agnes Varda to receive honorary Palme d'Or" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2019. Besoek op 3 September 2015.
- ↑ "AGNÈS VARDA TO RECEIVE HONORARY PALME D'OR" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020. Besoek op 3 September 2015.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Palme d'or. |
- Amptelike webtuiste van die Cannes-rolprentfees
- Cannes-rolprentfees Geargiveer 11 April 2010 op Wayback Machine by IMDB