Roosendaal is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë oos van die stad Bergen op Zoom en noord van die Belgiese munisipaliteit Essen. Die munisipale gebied het sowat 77 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 107 km².

Roosendaal
Munisipaliteit
Raadhuis van Roosendaal
Raadhuis van Roosendaal
Vlag van Roosendaal
Vlag
Wapen van Roosendaal
Wapen
Ligging van Roosendaal-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Roosendaal-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°31′00″N 4°27′00″O / 51.51667°N 4.45000°O / 51.51667; 4.45000
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Noord-Brabant
Regering
 • BurgemeesterHan van Midden (VVD)
Oppervlak
 • Totaal107,21 km2 (41,39 vk. myl)
 • Land106,43 km2 (41,09 vk. myl)
 • Water0,78 km2 (0,30 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal77 383
 • Digtheid728/km2 (1 890/vk. myl)
Poskode
4700–4709, 4724–4727
Skakelkodes0165
Webwerfwww.roosendaal.nl

Eksterne skakels

wysig
  NODES
languages 1
os 11
web 2