SI-eenhede vernoem na mense
In 1861, tydens die ontwikkeling van die absolute elektriese eenheidstelsel (CGS) het Charles Tilston Bright en Latimer Clark die name ohm, volt, en farad vir elektriese weerstand, elektriese potensiaalverskil en elektriese lading te ere van Georg Simon Ohm, Alessandro Volta en Michael Faraday voorgestel. Hierdie voorstel kry die ondersteuning van William Thomson (Lord Kelvin).[1] In 1881 is hierdie name deur die eerste Internasionale Elektriese Kongres (IEC) vir die praktiese elektriese eenheidstelsel (MKS) herdefineer, maar die farad word nou die eenheid van elektriese kapasitansie en nie die eenheid van elektriese lading nie.[2][3]
Die konsep om eenhede die name van noemenswaardige wetenskaplikes te gee is daarna gebruik vir ander eenhede. Onder andere, is die gauss, maxwell, curie, röntgen samehangende eenhede in die CGS-eenheidsisteem, terwyl die ångstrom dikwels in optika gebruik was. Die SI eenheidssisteem is in 1960 deur die Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte (CGPM) bekendgestel en bly onder hulle beheer.[4]
SI-Basiseenhede | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Simbool | Jaar | Grootheid | te ere van | Geboorte | Sterwe | Beeld |
ampere | A | 1881 IEC |
Elektriese stroom | André-Marie Ampère | () 20 Januarie 1775 Lyon, Frankryk |
10 Junie 1836 Marseille, Frankryk |
|
coulomb | C | 1881 IEC |
Elektriese lading | Charles-Augustin de Coulomb | () 14 Junie 1736 Angoulême, Angoumois, Frankryk |
23 Augustus 1806 Parys, Frankryk |
|
volt | V | 1881 IEC |
Elektriese potensiaalverskil | Alessandro Volta | () 18 Februarie 1745 Como, Hertogdom van Milan (Italië) |
() 5 Maart 1827 Como, Lombardy-Venetia (Italië) |
|
ohm | Ω | 1881 IEC |
Elektriese weerstand | Georg Simon Ohm | () 16 Maart 1789 Erlangen, Brandenburg-Bayreuth (Duitsland) |
() 6 Juli 1854 München, Koninkryk Beiere (Duitsland) |
|
farad | F | 1881 IEC |
Elektriese kapasitansie | Michael Faraday | 22 September 1791 Newington Butts, Surrey, Engeland |
25 Augustus 1867 Hampton Court, Middlesex, Engeland |
|
weber | Wb | 1881 IEC |
Magnetiese vloedsterkte | Wilhelm Eduard Weber | () 24 Oktober 1804 Wittenberg, Keurvorstedom Sakse |
() 23 Junie 1891 Göttingen, Provinsie Hanover, Koninkryk Pruise, Duitse Keiserryk |
|
joule | J | 1889 IEC |
Energie | James Prescott Joule | 24 Desember 1818 Salford, Lancashire, Verenigde Koninkryk |
11 Oktober 1889 Sale Cheshire, Verenigde Koninkryk |
|
watt | W | 1889 IEC |
Drywing | James Watt | 19 Januarie 1736 Greenock, Skotland, Groot-Brittanje |
25 Augustus 1819 Handsworth, Birmingham, Verenigde Koninkryk |
|
henry | H | 1893 IEC |
Induktansie | Joseph Henry | Desember 17, 1797 Albany, New York, Verenigde State van Amerika |
Mei 13, 1878 Washington DC, Verenigde State van Amerika |
|
siemens | S | 1933 IEC |
Elektriese geleidingsvermoë | Werner von Siemens | () 13 Desember 1816 Lenthe, Koninkryk van Hannover (Duitsland) |
() 6 Desember 1892 Berlyn, Koninkryk Pruise Duitse Keiserryk |
|
hertz | Hz | 1933 IEC |
Frekwensie | Heinrich Hertz | () 22 Februarie 1857 Vryestad Hamburg (Duitsland} |
() 1 Januarie 1894 Bonn, Koninkryk Pruise, Duitse Keiserryk |
|
newton | N | 1946 CIPM |
Krag | Isaac Newton | () 4 Januarie 1643 Woolsthorpe, Lincolnshire, Engeland |
31 Maart 1727 Kensington, Middlesex, Groot-Brittanje |
|
grade Celsius | °C | 1948 CGPM |
termodinamiese temperatuur | Anders Celsius | 27 November 1701 Uppsala, Swede |
25 April 1744 Uppsala, Swede |
|
kelvin | K | 1948 CGPM |
Termodinamiese Temperatuur | William Thomson, 1ste Baron Kelvin | 26 Junie 1824 Belfast, Ierland, Verenigde Koninkryk |
17 Desember 1907 Largs, Ayrshire, Skotland, Verenigde Koninkryk |
|
tesla | T | 1954 IEC |
Magnetiese vloeddigtheid | Nikola Tesla | () 10 Julie 1856 Smiljan, Koninkryk Kroasië, Keiserryk Oostenryk |
7 Januarie 1943 Manhattan, New York, Verenigde State van Amerika |
|
pascal | Pa | 1971 CGPM |
Druk | Blaise Pascal | () 19 Junie 1623 Clermont-Ferrand, Auvergne, Frankryk |
() 19 Augustus 1662 Parys, Frankryk |
|
becquerel | Bq | 1975 CGPM |
Radio-aktiwiteit (verval per tydeenheid) |
Henri Becquerel | 15 Desember 1852 Paris, Frankryk |
25 August 1908 Le Croisic, Bretagne, Frankryk |
|
gray | Gy | 1975 CGPM |
Geabsorbeerde dosis (van ioniserende straling) |
Louis Harold Gray | 10 November 1905 Richmond upon Thames, Surtrey Engeland |
09 Jul 1965 London Borough of Hillingdon, Verenigde Koninkryk |
|
sievert | Sv | 1979 CGPM |
Ekwivalente dosis (van ioniserende straling) |
Rolf Maximilian Sievert | 6 Mei 1896 Stockholm, Swede |
3 Oktober 1966 Stockholm, Swede |
|
IEC = Internasionale Elektriese Kongres CIPM = Internasionale Komitee vir Mate en Gewigte CGPM = Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte |
Verwysings
wysig- ↑ Thompson, Silvanus P. "In the beginning ... Lord Kelvin" (in Engels). International Electrotechnical Commission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2016. Besoek op 10 Mei 2011.
- ↑ "farad" (in Engels). Sizes, Inc. 9 Junie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Mei 2011.
- ↑ (en) Electric Units and Standards. Washington: Department of Commerce, United States Government. 25 September 1916. NBS Circular 60.
- ↑ (fr) (en) International Bureau of Weights and Measures (2006). Le Système internationald’unités (SI) / The International System of Units (SI) (PDF) (8th uitg.). ISBN 92-822-2213-6.