Springbokafrigters
Die artikel lys die Springbokafrigters wat die Springbokke afgerig het. Die afrigters sedert die All Blacktoer van 1949 na Suid-Afrika is as volg:
Naam | Tydperk | Wen % |
---|---|---|
Danie Craven | 1949–1956[1] | 74% |
Basil Kenyon | 1958[2] | 0% |
Hennie Muller | 1960–1961, 1963, 1965[3] | 44% |
Boy Louw | 1960–1961, 1965[4] | 67% |
Izak van Heerden | 1962[5] | 75% |
Felix du Plessis | 1964[6] | 100% |
Ian Kirkpatrick | 1967, 1974[7] | 60% |
Avril Malan | 1969–1970[8] | 50% |
Johan Claassen | 1964, 1970–1974[9] | 50% |
Nelie Smith | 1980–1981[10] | 80% |
Cecil Moss | 1982–1989[11] | 83% |
John Williams | 1992[12] | 20% |
Ian McIntosh | 1993–1994[13] | 33% |
Kitch Christie[Nota 1] | 1994–1996[14] | 100% |
André Markgraaff | 1996[15] | 61% |
Carel du Plessis | 1997[16][17] | 37% |
Nick Mallett | 1997–2000[16][18] | 71% |
Harry Viljoen | 2000–2002[16] | 53% |
Rudolf Straeuli | 2002–2003[16] | 52% |
Jake White[Nota 1] | 2004–2007[16][19] | 67% |
Peter de Villiers | 2008–2011[16][20] | 62% |
Heyneke Meyer | Jun 2012–2015[21] | 67% |
Allister Coetzee | Apr 2016–Feb 2018[22] | 47% |
Rassie Erasmus | Feb 2018–Nov 2019[23] | 65% |
Jacques Nienaber | 2020–2023[24] | 69% |
Rassie Erasmus (2de keer) | 2023– | 80% |
Notas
wysig1 Nota 1 Rugbywêreldbekerwenners.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "Danie Craven". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Basil Kenyon". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Hennie Muller". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Boy Louw". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Izak van Heerden". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Felix du Plessis". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2016. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Ian Kirkpatrick". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Avril Malan". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Johan Claassen". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Nelie Smith". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Cecil Moss". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "John Williams". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Ian McIntosh". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Rugby world mourns the great Kitch Christie". dispatch.co.za. 24 April 1998. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2008. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Coaching Record – André Markgraaff". lassen.co.nz. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ 16,0 16,1 16,2 16,3 16,4 16,5 (en) "Coaching Record – Carel du Plessis". lassen.co.nz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Maart 2016. Besoek op 24 Desember 2007.
- ↑ (en) "Carel du Plessis". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2006. Besoek op 19 Junie 2013.
- ↑ (en) "Nick Mallett". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2016. Besoek op 19 Junie 2013.
- ↑ (en) "Jake White". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2016. Besoek op 19 Junie 2013.
- ↑ (en) "Peter de Villiers". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2015. Besoek op 15 April 2020.
- ↑ (en) "Heyneke Meyer". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 November 2015. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ (en) "Allister Coetzee". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 31 Mei 2020.
- ↑ (en) "Rassie Erasmus". genslin.us/bokke. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2020. Besoek op 31 Mei 2020.
- ↑ (en) "Jacques Nienaber". genslin.us/bokke. Besoek op 31 Mei 2020.