Trafalgarpark
Trafalgarpark is 'n groot sportveld in die hart van die stad Nelson op Nieu-Seeland se Suideiland. Die stadion het 'n kapasiteit van 18 000 sitplekke nadat dit vir die Rugbywêreldbeker 2011 opgegradeer is.[1] Die stadion se naam is afgelei van die Slag van Trafalgar, 'n seeslag tussen die Britse vloot en die gekombineerde magte van die Franse en Spaanse vlote tydens die Napoleontiese Oorloë.
Trafalgarpark | ||
Trafalgarpark se speelveld
| ||
Ligging | Nelson, Nieu-Seeland | |
---|---|---|
Koördinate | 41°16′1″S 173°16′59″O / 41.26694°S 173.28306°O | |
Eienaar | Nelson Stadsraad | |
Kapasiteit | 18 000 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Renovasie | 2008 | |
Huurders | ||
Nelson Suburbs FC Tasmaanse Makos (rugbyunie) Tasman Titans (rugby league) Crusaders (Supperrugby) |
Fotogalery
wysig-
Die Tasman Makos vier nadat hulle die 2013 ITM beker-eindstryd en die Hawkes Bay Magpies gewen het
-
Wedstryd tydens die Krieketwêreldbeker 2015
Wedstryde
wysigRugbywêreldbeker 2011
wysig- Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2011.
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
20 September 2011 | 19:30 | Italië | 53–17 | Rusland | Groep C | 12 418 |
27 September 2011 | 19:30 | Italië | 27–10 | Verenigde State | Groep C | 14 997 |
1 Oktober 2011 | 15:30 | Australië | 68–22 | Rusland | Groep C | 16 307 |
Verwysings
wysig- ↑ "Rugby World Cup 2011" (in Engels). rugbyworldcup.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2011. Besoek op 7 Augustus 2010.