Université Paris I Panthéon-Sorbonne

Franse universiteit geleë in die hart van die Quartier Latin, in Parys

Die Universiteit Paris I Panthéon-Sorbonne (ook bekend as Université Paris I Panthéon-Sorbonne) is 'n universiteit in Parys, Frankryk wat in 1971 gestig is.[1]

Universiteit Paris I Panthéon-Sorbonne
Université Paris I Panthéon-Sorbonne

Gestig:1971
Tipe:Openbare universiteit
President:Christine Neau-Leduc
Personeel:1 500
Studentetal:42 000
Ligging:Parys, Vlag van Frankryk Frankryk
Webtuiste:https://www.pantheonsorbonne.fr/

Bekende gegradueerdes

wysig
  • Stephane Kirkland, Frans-Amerikaanse wetenskaplike en argitek met gevorderde akademiese grade in kunsgeskiedenis, argitektuur, stedelike reg en ekonomie

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig
  NODES