Uraan-234
Uraan-234 (U-234) is 'n isotoop van uraan. In natuurlike uraan en uraanerts is U-234 'n indirekte ontbindingsproduk van U-238. Dit beslaan egter net 0,0055% (55 dele per miljoen) van rou uraan, omdat die halfleeftyd daarvan net 246 000 jaar is, omtrent 1/18 000 die halfleeftyd van U-238.
Ligter: uraan-233 |
Uraan-234 is 'n isotoop van uraan |
Swaarder: uraan-235 |
Vervalproduk van: plutonium-238 (α) protaktinium-234 (β-) neptunium-234 (β+) |
Vervalketting van uraan-234 |
Verval na: torium-230 (α) |