Volt
Volt (simbool: V) is die SI-eenheid waarmee elektriese stroompotensiaal gemeet word. Die eenheid is vernoem na die Italiaanse fisikus, Alessandro Volta (1745-1827). Hy het die eerste elektriese sel in 1800 ontwikkel. In 1881 is die volt deur die International Electrial Congress as 'n amptelike eenheid aangeneem.[1]
Definisie
wysigEen volt word gedefinieer as die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte in 'n geleier wanneer 'n elektriese stroom van een ampère een watt drywing genereer. Of Volt = Joule/Coulomb. Dus is:
Waar:
- V = elektriese potensiaal in Volt (V), Q = drywing in watt (W) en I = elektriese stroom in ampère (A)
Formules
wysigSimbole | Eenheidsimbole |
---|---|
Waar:
Beskrywing | Simbool | Eenhede |
---|---|---|
Elektriese spanning | V | V (Volt) |
Elektriese stroom | I | A (Ampère) |
Werk/Energie/Arbeid | W | J (Joule) |
Elektriese drywing | Q | W (Watt) |
Coulomb | C | C (Coulomb) |
Elektriese weerstand | R | Ω (Ohm) |
Massa | m | kg (kilogram) |
Tyd | t | s (sekondes) |
Afstand | x | m (meter) |
Kyk ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Fenna, Donald (2002). Dictionary of Weights, Measures and Units (in Engels). Oxford: Oxford University Press. ISBN 0-19-860522-6.