Vrede

toestand van harmonie gekenmerk deur 'n gebrek aan gewelddadige konflik en vryheid van vrees vir geweld

Vrede is 'n toestand van stilte of harmonie, of 'n toestand sonder gevegte of oorloë. In hierdie begrip is vrede, onder ander toestande, 'n doelwit vir baie mense en organisasies. 'n Voorbeeld van 'n organisasie wat se doelwit vrede behels en wat betrokke is om die wêreld 'n vreedsame plek te hou, is die Verenigde Nasies. Vrede kan uit vrye wil bereik word, maar dit kan ook op mense afgedwing word.

'n Vredesduif met olyftakkie, 'n internasionale simbool van vrede.
Vir die dorp in Vrystaat, sien Vrede, Vrystaat.

Martin Luther King Jr. het 'n brief vanuit die Birmingham-tronk geskryf waarin hy sê: "Ware vrede gaan nie net oor die afwesigheid van konflik nie: dit gaan oor die aanwesigheid van regverdigheid".[1]

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig
  NODES
INTERN 1