Xi'an
西安市 (Xī’ān Shì) Xi'an | |
---|---|
Ligging in die Volksrepubliek China | |
Basiese Inligting | |
Oorsprong van die naam: | 西安 Xi'an "Wes-Vrede" |
Afkorting: | |
Oppervlakte: | 9 983 km² |
Bevolking (2000): | 8 252 000 Munisipaliteit |
Digtheid (2000): | 2 289,9/km² Munisipaliteit |
BIP (2008): - per kapita |
CNY 219 billion CNY 26 259 |
Hoogte bo seespieël: | 405 m |
Poskode: | 710000-710090 |
Areakode: | +86/29 |
Nommerplaat-identifikasie : | 陕A |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | www.xa.gov.cn Geargiveer 7 April 2019 op Wayback Machine |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | Sub-provinsiale stad |
CPC Shenyang Party Sekretaris: |
Sun Qingyun |
Burgemeester: | Chen Baogen |
Xi'an (Chinees: 西安市 Xī’ān Shì) is 'n stad in China met 'n bevolking van 8 252 000 inwoners en 'n oppervlakte van 9 983 km². Xi'an is 'n sub-provinsiale stad in sentraal-China. Die stad is bekend vir die terrakotta-soldate in die mausoleum van die Chinese keiser Qin Shi Huang.