Yoshihiko Noda
Yoshihiko Noda (Japannees: 野田 佳彦 Noda Yoshihiko, gebore op 20 Mei 1957) is 'n Japannese politikus wat van 2011 tot 2012 as die Eerste minister van Japan gedien het. Hy was 'n lid van die Demokratiese Party (DPJ) en 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers (laerhuis) in die Kokkai (nasionale wetgewer). Hy is aangewys as Naoto Kan opvolg as gevolg van 'n afloopstem teen Banri Kaieda in sy party en is op 2 September 2011 formeel deur die keiser aangestel.
Yoshihiko Noda 野田 佳彦 | |
Yoshihiko Noda in 2011 | |
Ampstermyn 2 September 2011 – 26 Desember 2012 | |
Vise | Katsuya Okada (2012) |
---|---|
Monarg | Akihito |
Voorafgegaan deur | Naoto Kan |
Opgevolg deur | Shinzo Abe |
Leier van die Grondwetlike Demokratiese Party
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 September 2024 | |
Vise | Akira Nagatsuma Kiyomi Tsujimoto Hiroshi Ogushi |
Voorafgegaan deur | Kenta Izumi |
Sekretaris-generaal van die Demokratiese Party
| |
Ampstermyn September 2016 – September 2017 | |
President | Renhō |
Voorafgegaan deur | Yukio Edano |
Opgevolg deur | Atsushi Oshima |
President van die Demokratiese Party
| |
Ampstermyn 29 Augustus 2011 – 25 Desember 2012 | |
Voorafgegaan deur | Naoto Kan |
Opgevolg deur | Banri Kaieda |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 8 Junie 2010 – 2 September 2011 | |
Eerste minister | Naoto Kan |
Voorafgegaan deur | Naoto Kan |
Opgevolg deur | Jun Azumi |
Adjunkminister van Finansies
| |
Ampstermyn 16 September 2009 – 8 Junie 2010 | |
Minister | Hirohisa Fujii Naoto Kan |
Voorafgegaan deur | Wataru Takeshita Masatoshi Ishida |
Opgevolg deur | Motohisa Ikeda Naoki Minezaki |
Lid van die Laerhuis
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 27 Oktober 2024 | |
Voorafgegaan deur | Kiesafdeling geskep |
Ampstermyn 26 Junie 2000 – 27 Oktober 2024 | |
Voorafgegaan deur | Shōichi Tanaka |
Opgevolg deur | Hideyuki Mizunuma |
Ampstermyn 19 Julie 1993 – 27 September 1996 | |
Voorafgegaan deur | Ken'ichi Ueno |
Opgevolg deur | Kiesafdeling afgeskaf |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 20 Mei 1957 Funabashi, Chiba, Japan |
Politieke party | JPN (1992–1994) NFP (1994–1997) DPJ (1998–2016) DP (2016–2018) Onafhanklik (2018–2020) Groep van Onafhanklikes (2018–2019) Sosiale Sekuriteit (2019) |
Eggenoot/-note | Hitomi Noda (huwelik in 1992) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Waseda-universiteit |
Ná 'n ernstige verlies vir die DPJ in die algemene verkiesing in Desember 2012 het Noda die nederlaag toegegee en sy bedanking as partyleier aangekondig. Hy is op 26 Desember 2012 deur Shinzo Abe opgevolg as premier.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yoshihiko Noda.