Ingoesjeties
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Ingoesjeties | — |
- IFA: [inguˈʃiə̯tis]
- (taal) ’n Noordoos-Kaukasiese taal wat deur sowat 322 900 mense in Ingoesjetië, Tsjetsjnië, die res van Rusland en Kasakstan gepraat word; saam met Russies die amptelike taal van Ingoesjetië.
- ISO 639-2: inh
- ISO 639-3: inh
Vertalings: Ingoesjeties | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Ingoesjeties | Ingoesjetiese |
- IPA: [inguˈʃiə̯tis], [inguˈʃiə̯tisə]
- Van, betreffende Ingoesjetië en die Ingoesjetiërs se taal.
Vertalings: Ingoesjeties | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ingoesjeties.