Januarie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Januarie | Januariemaande |
- یَنِڤَارِی , meervoud: یَنِڤَارِیمَانْدٖی
- Jannewári, meervoud: Jannewárimaande
- Die eerste maand van die Gregoriaanse jaar, met 31 dae.
- Die maand Januarie is vernoem na Janus, die god van deure en poorte.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Januarie.