Enkelvoud Meervoud
  Swazi     Swazi's  
IPA: [ˈsvɑːzi, ˈsʋɑːzi], meervoud: [ˈsvɑːzis, ˈsʋɑːzis]
سْڤَازِي , meervoud: سْڤَازِیسْ
(demoniem) Lid van 'n volk in wat in Swaziland en Suid-Afrika woon.
Swati
  Vertalings:    Swazi
Duits: Swasi(de)
Engels: Swazi(en), Swati(en)
Frans: Swazi(fr), Swati(fr)
Grieks (Dhimotiki): Σουάζι(el) (Soeazi)
Grieks (Katharewoesa): Σουάζι(el) (Soeazi)
Italiaans: swazi(it), swati(it)
Nederlands: Swazi(nl)

, Swati(nl)

Portugees: suázi(pt)
Russies: свази(ru) (swazi), свати(ru) (swati)
Sotho (Noord-): Moswati
Sotho (Suid-): Moswati(st)
Spaans: suazi(es)
Swazi: liSwati(ss), liNgwane(ss)
Tswana: Moswati
Zoeloe: iSwazi(zu)
Enkelvoud Meervoud
  Swazi      
(taal) 'n Nguni-taal van die S-sone van die Sintoetale met ongeveer 1,7 miljoen sprekers; die amptelike taal van Swaziland en een van die amptelike tale van Suid-Afrika.
Swati
ISO 639-1: ss
ISO/DIS 639-3: ssw
SIL: SWZ
  Vertalings:    Swazi
Bretons: swazieg(br), swatieg(br)
Duits: Swasi(de)
Engels: Swazi(en), Swati(en)
Esperanto: svazia lingvo(eo), svazia(eo)
Frans: swazi(fr), swati(fr)
Grieks (Dhimotiki): σουάζι(el) (soeazi)
Grieks (Katharewoesa): σουάζι(el) (soeazi)
Italiaans: swazi(it), swati(it)
Klingon: SwatI' Hol
Nederlands: Swazi(nl)

, Swati(nl)

Portugees: suázi(pt)
Russies: свази(ru) (swazi), свати(ru) (swati)
Sotho (Noord-): Seswati
Sotho (Suid-): Seswati(st)
Spaans: suazi(es)
Swazi: siSwati(ss), siNtfu(ss)
Tsonga: Xiswazi(ts)
Tswana: Seswati
Venda: Luswazi; (taal en kultuur:) Tshiswazi
Xhosa: isiSwazi
Zoeloe: isiSwazi(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Swazi.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Swazi Swazi(s)
IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈswɑːzi], meervoud: [ˈswɑːziz, ˈswɑːzi]
Brits:, Amerikaans: [ˈswɑːzi], meervoud: [ˈswɑːzɪz, ˈswɑːzi]
(demoniem) Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.
Swati
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Swazi
IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [ˈswɑːzi]
(taal) Swazi, 'n Nguni-taal.
Swati


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) Swazi m Swazis
(met lidwoord) le Swazi les Swazis
Hulp:IPA: [swa.zi]
(demoniem) Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.
Swati


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Swazi m,v Swazi('s)
Hulp:IPA: [ˈsʋa.zi]
    
(lêer)
(demoniem) Swazi, 'n lid van 'n volk in Swaziland en Suid-Afrika.
Swati
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Swazi o
(taal) Swazi, 'n Suidwestelike Sintoetaal.
Swati
  NODES