Toskies
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | Toskies | Toskiese | Toskies | |
Vergrotend | Toskieser | Toskiesers | ||
Oortreffend | Toskieste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
die Toskieste |
- IPA: [ˈtoskis]
- stellend: predikatief: [ˈtoskis], attributief: [ˈtoskisə], partitief: [ˈtoskis]
- vergrotend: [ˈtoskisər], partitief: [ˈtoskisərs]
- oortreffend: [ˈtoskistə]
- تَُوسْكِیسْ
- stellend: predikatief: تَُوسْكِیسْ , attributief: تَُوسْكِیسِی , partitief: تَُوسْكِیسْ
- vergrotend: تَُوسْكِیسِرْ , partitief: تَُوسْكِیسِرْسْ
- oortreffend: تَُوسْكِیسْتِی
- Van, betreffende die Toske.
- Van, betreffende die Toskiese variant van die Albanese taal.
Vertalings: Toskies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Toskies | - |
- (taal) 'n Albanese taal met ongeveer 2,9 miljoen sprekers (1989). Toskies is die amptelike taal van Albanië sedert 1945.
- ISO/DIS 639-3: als
- SIL: ALN
Vertalings: Toskies | |||
---|---|---|---|