Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
Westerlauwers-Fries
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
Afrikaans (af)
Woordafbreking
Wes•ter•lau•wers-Fries
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
taal
)
Een van die drie
Friese
tale wat wes van die Lauwersrivier in die Nederlandse provinsie Fryslân gepraat word.
Voorbeeldsinne
Westerlauwers-Fries is met ongeveer 400 000 sprekers die grootste Friese taal.