(klemtoonhomogram)
  1. Aanvaar
  2. Aanvaar
    
(lêer)


Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  aanvaar 
Verlede Tyd  ek   het aanvaar        
  1. In besit neem.
  2. 'n Bepaalde amp of taak opneem.
  3. Bereid wees om te berus in iets; nie daarteen stry nie; daarmee saamgaan.
  1. Sy het die geskenk aanvaar.
  2. Hy aanvaar die amp as voltydse redakteur van die Kerkbode.
  3. Huxley was traag om sekere van Darwin se idees te aanvaar, maar het Darwin heelhartig in die openbaar ondersteun.
Teenwoordige deelwoord aanvaardend
  Vertalings:   
Engels: accept(en)
Nederlands: aanvaarden(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vaar aan   
(in bysin)   ... dat ek  aanvaar 
Verlede Tyd  ek   het aangevaar        
  1. 'n Hawe besoek; aandoen.
  2. Stamp; teen 'n ander skip of ander ding vaar.
  1. Hulle moes by Kaapstad aanvaar om vars water en vrugte te laai.
  2. Daar was 'n gevaar om deur die digte mis aangevaar te word.
Teenwoordige deelwoord aanvarend
  Vertalings:   
Engels: sail(en)
Nederlands: aanvaren(nl)
  NODES