Akkedisse.
Enkelvoud Meervoud
  akkedis     akkedisse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  akkedissie     akkedissies  
    
(lêer)
  1. (reptiele) 'n Reptiel wat tot die suborde   Lacertilia van die orde   Squamata behoort
  1. Akkedisse is die volopste reptiele in Suider - Afrika en ook die reptiele wat die meeste gesien word .[1]
Geitjie, verkleurmannetjie, koggelmander, likkewaan, iguana, erdslangetjie, wurmakkedis
  Vertalings:    akkedis
Engels: lizard(en)
Nederlands: hagedis(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor akkedis.
  NODES