Enkelvoud Meervoud
  erbium     —  
    
(lêer)
Genoem na Ytterby, Swede, +‎ -ium.
er•bi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Er en atoomgetal 68.
Erbium is 'n sagte en pletbare, silwerwit metaal wat in lug stabieler is as die meeste lantaniede.
  Vertalings:    erbium
Engels: erbium(en)
Esperanto: erbio(eo)
Nederlands: erbium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor erbium.
  NODES
Done 1