Enkelvoud Meervoud
  helium     —  
    
(lêer)
he•li•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool He en atoomgetal 2.
Helium is 'n kleurlose, reuklose, smaaklose chemiese element en een van die edelgasse in die periodieke tabel van elemente..
  Vertalings:    helium
Engels: helium(en)
Esperanto: heliumo(eo)
Nederlands: helium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor helium.
  NODES