hoofletter
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hoofletter | hoofletters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
hooflettertjie | hooflettertjies |
- hoof•let•ter
- 'n Letter (A-Z) wat groter as 'n kleinletter (a-z) is.
- In Afrikaans en Nederlands word die eerste woord van 'n sin met 'n hoofletter geskryf.
- In Duits begin elke selfstandig naamwoord met 'n hoofletter.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoofletter.