'n Kers.
Enkelvoud Meervoud
  kers     kerse  
IPA: [kɛrs], meervoud: [ˈkɛrsə]
كَِرْسْ , meervoud: كَِرْسِی
1. 'n Silindervormige staaf uit vet, stearine, talk, ens., om 'n brandbare pit, wat gebruik word om lig te gee.
2. Vroeër, eenheid van ligsterke.
  Vertalings:   1. Ligbron
Duits: Kerze(de)
Engels: candle(en)
Nederlands: kaars(nl)
  Vertalings:   2. Eenheid
Duits: Candela(de)
Engels: candela(en)
Nederlands: candela(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kers.
Enkelvoud Meervoud
  kers     kerse  
(vrugte)   Prunus avium Soort pruimagtige steenvrug .
kersie
  Vertalings:   Prunus avium
Duits: Kirsche(de)
Frans: cerise(fr) v
Engels: cherry(en)
Nederlands: kers(nl)
Enkelvoud Meervoud
  kers     kerse  
(plantkunde)   Lepidium sativum; Soort blaargroente met 'n kruieagtige smaak.
  Vertalings:   Lepidium sativum
Duits: Kresse(de)
Engels: cress(en)
Nederlands: waterkers(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kers.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kers v/m kersen 
Verkleinwoord kersje kersjes
Hulp:IPA: [kɛrs]
    
(lêer)
(vrugte)   Prunus avium Kers Soort pruimagtige steenvrug
  NODES