Kledingstukke.
Enkelvoud Meervoud
  —     kleding  
kle•ding
Klere; tekstiel waarmee die liggaam bedek word.
Denim is 'n spesiale soort materiaal wat gebruik word om swaardiens-kleding (soos jeans) te maak.
  Vertalings:   
Engels: clothes(en), clothing(en)
Nederlands: kleding(nl)
  NODES