minuut
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
minuut | minute |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
minuutjie | minuutjies |
- mi•nuut
- 'n Eenheid waarmee tyd gemeet word, gelyk aan 'n 1/60ste van 'n uur.
- Eenheid vir hoeke.
- 'n Uur bestaan uit 60 minute en 'n minuut bestaan uit 60 sekondes.
- Een Minuut is 'n 1/60ste deel van 'n graad.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor minuut.