Enkelvoud Meervoud
  moskovium     —  
Genoem na die Moskou-oblast in Rusland.
mos•ko•vi•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Mc en atoomgetal 115.
Sowat 100 atome van moskovium is al waargeneem, wat almal massagetalle van tussen 287 en 290 gehad het.
  Vertalings:    moskovium
Engels: moscovium(en)
Esperanto: moskovio(eo)
Nederlands: ununpentium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor moskovium.
  NODES