Enkelvoud Meervoud
  tegnesium     —  
    
(lêer)
teg•ne•si•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Tc en atoomgetal 43.
Tegnesium is 'n silwergrys, radio-aktiewe, kristallyne oorgangsmetaal wat se eienskappe iewers tussen renium en mangaan lê.
  Vertalings:    tegnesium
Engels: technetium(en)
Esperanto: teknecio(eo)
Nederlands: technetium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tegnesium.
  NODES