Enkelvoud Meervoud
  terrein     terreine    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  terreintjie     terreintjies  
ter•rein
  1. 'n Stuk grond wat vir 'n bepaalde doel opsygesit is; afgebakende gebied; plein.
  2. Vakgebied; 'n onderwerp waarmee mense hulself besighou.
  1. Die skoolterrein is gedurende die vakansie gesluit.
  2. Ek begeef my nou op 'n onbekende terrein.
veld, heide
  Vertalings:   
Engels: terrain(en)
Nederlands: terrein(nl)
  NODES