vader
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vader | vaders, vadere |
- Hulp:IPA: [ˈfɑːdər]
-
(lêer)
- فَادِرْ ; meervoud: فَادِرِی , فَادِرْسْ
- fáder, meervoud: fáders
- (familie) Man wat een of meer kinders het.
- Man wat soos 'n vader sorg, in plek van 'n vader optree.
- Voorvader.
- Grondlêer, uitvinder, stigter, voorganger.
- (informeel) pa
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vader.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vader m | vaders |
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | vader m | vaders, vadere(n) |
Genitief | vaders | vaders, vadere(n) |
Datief | vadere | vaders, vaderen |
Akkusatief | vader | vaders, vadere(n) |
- IPA: [ˈv̊aːdər], genitief: [ˈv̊aːdərs̺], datief: [ˈv̊aːdərə]; meervoud: [ˈv̊aːdərs̺, ˈv̊aːdərə(n)], datief: [ˈv̊aːdərʂ, ˈv̊aːdərən]
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | vader m | vaders, vaderen |
Verkleinwoord | vadertje, (Vlaams:) vaderke |
vadertjes, (Vlaams:) vaderkes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | vaders | vaders, vaderen |
Datief | vader | vaders, vaderen |
- IPA:
- Nederlands: [ˈv̊aːdər], meervoud: [ˈv̊aːdərs; ˈv̊aːdərə(n)]
- Belgies: [ˈv̊aːdəʀ], meervoud: [ˈv̊aːdəʀs; ˈv̊aːdəʀə(n)]