vergrotende trap

Enkelvoud Meervoud
  vergrotende trap     vergrotende trappe  
IPA: [fərˈxruə̯təndə trɑp], meervoud: [fərˈxruə̯təndə ˈtrɑpə]
فِرْخْرُوَتِنْدِی تْرَپْ , meervoud: فِرْخْرُوَتِنْدِی تْرَپِی
Die vorm wat 'n byvoeglike naamwoord aanneem as dit in 'n vergelyking gebruik word.
komparatief
  Vertalings:    vergrotende trap
Duits: Komparativ(de), Mehrstufe(de), Höherstufe(de)
Engels: comparative(en)
Nederlands: vergelijkende trap(nl), vergrotende trap(nl)
  NODES